advertisement
Question
Posted by: Phlip | 2012/03/26

Droeà«  glans

Hi dok
Ek is 30 jaar oue man, en oor die laaste 5 jaar het ek agter gekom dat my glans begin krakies en knoppies ontwikkel op die opervlak soos by ouens wat besny is. My voorvel is baie los, en in pap staduim, maak dit my glans toe, maar los op die punt van my glans.
my vraag is, kan n man die oppervlak van jou glans weer sag blink en glad kry. Ek het al ander ouens se glanse gesien wat seepglad is wat al oor 50 is en glade glanse het, so dit kan nie ouderdom wees wat dit veroorsaak nie.
Dankie vir Dokter se hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Phlip

Ek stel voor dat jy 'n dokter konsulteer, aangesien dit moontlik is dat jy 'n kandida infeksie het wat die klein blasies en skeurtjies veroorsaak. Dit moet behandel word met die aanwending van 'n topikale room of orale medikasie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Phlip | 2012/03/27

Thanks dokter ek het nog nooit so daaraan gedink nie, ek gaan onmiddelik weer my uroloog sien. Ek sal seker dit ook vir my vroulief moet kry, snaaks sy kla nie oor kandida nie?

Reply to Phlip

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement