advertisement
Question
Posted by: lana | 2008/09/12

droe vel en hare

Ek sukkel met vreeslike droe vel en hare - my hare is so droog soos gras ongeag watter shampoe ek gebruik - dit maak geen verskil of ek baie duur of goedkoper shampoo gebruik nie..ek moet my vel ook gedurig deur die dag bevog. Ek neem elke dag ' n multivitamin pil, choline& inositol tablet, en 1000mg cod liver oil tablet, maar my vel en hare is steeds ongelooflik droog. KAn dit moontlik' n tekort aan iets wees en indien wel, kan dokter asb vir my ' n supplement aanbeveel wat werk. (ek is 1.69m lank en weeg 50kg - volg gesonde dieet en kry gereeld oefening)
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lana

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n dermatoloog maak om seker te maak dat jy nie een of ander vorm van ekseem het nie. Dit sal jou droe vel en hare verklaar. Jou droe vel en hare kan ook deur 'n baie lae teroied telling veroorsaak word en jy moet ook dus 'n dokter besoek vir hierdie toetse.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/23

Ek het 'n onder aktiewe skildklier en is op eltroxin, my vel en hare is baie droog. Is daar 'n vitamien aanvulling wat ek kan drink

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement