advertisement
Question
Posted by: Dolla | 2010-10-26

Droe vel

Ek soek raad vir ''n baie droe vel. My lyf, hande en voete is baie droog. Bad olie help nie - dit gee infeksie en ek kon nog nie ''n room kry wat help nie. HELP EK VOEL SOOS ''N VERDROOGDE ROSYNTJIE!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dolla
Probeer bietjie evening primrose en omega 3 aanvullings. Gebruik Aqeous cream of Elizabeth Anne baba shampoo vir 'n seep om mee te bad
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: trudie | 2015-09-18

Goeiedag.....ek sit al sie afgelope paar maande met my gesig wat BAIE BAIE droog is...so droog dat dit brand en my gesig rooi word...ek het serums/vaseline/vogroom/bio oil baie water al gedrink(gedink ek drink nie genoeg water nie),dis so erg ek word wakker in die aand en moet dan vaseline aansmeer want dis pynlik...ek kan ook sien ek begin plooie kry as gevolg van my vel wat droog is ....ek is 50 jaar ou en lyk nie so oud nie....nou na dese is ek vreesbevange....ek was my gesig met aquasroom en baba olie(nie goed make nie)......nou meng ek my vogroom met kortisoon en dit werk maar ek weet dis nie goed vir my nie......dit help biekie....asb ek vra raad want eks al raadop en desperaat....Het alles al probeer....help my asb.

Reply to trudie

Posted by: Anonymous | 2014-05-04

ek sukkel self het nou die raad gekry om technical olie by die apteek te koop en bad nou daarin moet se ek begin beter voel - het oor die3 jaar die probleem en dit het net skierlik ontwikkel het my behoorlik stukkend gekrap

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-26

Hallo Dolla
Probeer bietjie evening primrose en omega 3 aanvullings. Gebruik Aqeous cream of Elizabeth Anne baba shampoo vir 'n seep om mee te bad
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement