advertisement
Question
Posted by: MEIS | 2012-11-12

dROE MOND

Ek is ''n 54 jarige dame met hoebloedruk, ek kry die afgelope paar weke verskriklike droe mond, en ek drink baie water, maar urineer baie min, selfs glad nie deur dag, en is ook altyd moeg? wat kan die oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Meis

Dit is baie belangrik om jou dokter te konsulteer. Dit is moontlik dat jy insulien weerstandig is of selfs diabetes het. Die dokter moet ook jou skildklier funksie toets. Verdere toetse moet gedoen word om komplikasies van hipertensie uit te skakel, nl. Hart- en nierversaking.

Groete


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-09-29

EK HET ALTYD DROE MOND,EK GEBRUIK DIE VOGENDE MEDIEKASIE EN WIL WEET OF DIT DIE OORSAAK KAN WEES. BISOCOR UROMAX DOPAQUEL EPLEPTIN EPILIZINE ZYTOMIL SIMVASTATIN PURBLOKA AS DIT DIE OORSAAK IS WAT MOET EK DOEN

Reply to Anonymous
Posted by: RONEL | 2013-01-30

My moeder het bestraling gehad en gebruik nou chemo pille, haar speeksel kliere is aangetas, is daar medikasie wat sy kan gebruik om die mond klam te hou? Sy sukkel vreeslik, dankie

Reply to RONEL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement