advertisement
Question
Posted by: Susan van Rensburg | 2012/07/24

Droe lippe en kolle op vel

Goeie naand. Ek het in Mei ''n skouer operasie gehad. Twee weke later het ek ''n koorsblaar gekry en my lippe was geweldig geinfekteerd. ''n Ruk voor dit het ek kolle op my vel gekry wat soos ''n omloop lyk. Skurwigheid het weggegaan en daar het wit kolle oorgebly. Ek sukkel nou verskriklik met droe lippe en bly die droe kolle kry. My lippe is nie net droog nie maar vreeslik seer ook. Wat staan my te doen? Baie dankie Susan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Susan

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer, aangesien jy moontlik 'n vorm van ekseem het wat behandel kan word met die room. Die koorsblaar wat ontwikkel het, was heel moontlik van die stres van die operasie. Daar is geen behandeling om koorsblare te genees, maar indien daar 'n teken is dat een weer ontwikkel, kan jy acyclivor room aanwend.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: karin | 2014/02/17

Ek sukkel ook baie met koorsblare kry dit baie a.g.v son my lippe wil ni meer gesond ni dit lyk soos rou sere want glad ni wil gesond word ni ek het wit knoppies op my lippe en dag darna lyk dit soos n blaas maar dit is rou ek sal graag wil he dat dit net rofies maak maak dit wil ni ek jhet al di duurste salfies gekoop dit werk niks ek is al moedeloos wat kan dit wees help asb ek suKkel regtig tata ek

Reply to karin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement