advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/10/07

DROE HAKKE

HI DOC. HOOP U KAN HELP. MY SUSTER HET VREESLIKE DROE HAKKE WAT BARS EN VREESLIK LYK EN MAAK NIE SAAK WAT SY GEBRUIK NIE DIT WIL NET NIE REG KOM NIE. SY KRY OOK DROE KOLLE OP HAAR HANDE WAT DAN OOK BARS. AS MENS N ROOM OF IETS HIERVOOR KOOP, WAARNA MOET MENS KYK? MOET DAAR N SPESIFIEKE BESTANDEEL IN WEES WAT SAL HELP DAARVOOR? HET U ENIGE RAAD WAT SAL HELP MET DIE PROBLEEM? DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liana
Heel balm werk goed, mens moet kyk vir iets met Ureum in. Die droee kolle op haar hande kan ekseem wees, miskien moet 'n dokter net daarna kyk want sy het dalk kortisoon room nodig daarvoor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: ANNATJIE | 2011/02/27

my hakke bars verskriklik,wat kan ek doen??

Reply to ANNATJIE
Posted by: Tom | 2010/10/07

Hi Liana
Maak vir jou n mengsel van een gelyke deel Gliserine, een gelyke deel vaseline.Gebruik dan babapoeier om mengsel styf te maak.
Sit saans na jou bad aan , en trek sokkies oor.
Binne n week is hakke mooi sag en krake weg.

Reply to Tom
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo Liana
Heel balm werk goed, mens moet kyk vir iets met Ureum in. Die droee kolle op haar hande kan ekseem wees, miskien moet 'n dokter net daarna kyk want sy het dalk kortisoon room nodig daarvoor.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement