advertisement
Question
Posted by: Lala | 2009/09/17

Droë  hoes

Hi Dok

Ek het omtrent al vir 2 weke ' n droë  hoes (ek noem dit meer ' n kuggie). Dit is net gedurende die dag en glad nie in die nag nie.

Ek was nie siek nie. Wat kan die oorsaak wees? Ek gebruik Adco Atenolol, Adco Metformin en Eltroxin en Tertroxin chroniese medikasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
dit kan veroorsaak word deur 'n post nasal drip, irritasie van die keel met sooibrand, asma, irritasie deur gasse/rook of onderliggende infeksie. Laat jou dokter liewer kyk as dit aanhou
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: heino robberts | 2014/07/21

ek gebruik nie hoe bloedruk medikasie nie, dis net n seer hoe wat so 4dae terug begin het en wat baie erg is in die nag as ek hoe voel dit of my longe skeer daar is nie regtig slym nie dis net seer ek my keel is al rou van die hoes, my bors trek nie toe nie dis net die hoes, watse medisyne kan nog probeur

Reply to heino robberts
Posted by: heino robberts | 2014/07/21

hello dr ek het n baie seer droe hoes vir so 4 dae al maar dis baie erg in die nag, ek het medesyne by die ateek ge koop wat voel of dit gladnie werk nie,die naam is ALCOPHYLLEX COUGH SYRUP EXPECTORANT END BRONCHHODILATOR , dit werk nie al drink ek dit, ek baie bang vir long onstekening, ek sukel nie met geen asem nie dis net n baie seer hoes net waneer ek wil inslymer in die nag groete heino

Reply to heino robberts
Posted by: Bozo | 2009/09/17

Weet nie watter tipe medikasie jy gebruik nie , maar weet dat Hoë  Bloedruk medikasie n droë  hoes kan veroorsaak.

Reply to Bozo | 1 comment (hide)
Posted by: heino robberts | 2014/07/21

ek gebruik nie hoe bloedruk medikasie nie, dis net die seer droe hoe wat ek in die aand het en ek sikel nie met asemhaling nie dis net die droe seer hoes net in die aan vir so 4 dae al en die medesyne van die apteek werk nie, as ek hoes voel dit of my longe skeer, watse medikasie kan ek gebruik, eks ook bang vir long onsteking groete heino

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement