advertisement
Question
Posted by: Zellie | 2008/06/03

Dringend asb

Hi. Ek het dringend hulp nodig...
Ek is 27 weke swanger. Dit is my eerste swangerskap en ek weet nie wanneer om wat te verwag nie en is geneig om my vreeslik op te stress oor alles.
Ek voel nie eintlik my kleinding nie almal praat van mens moet hom teen die tyd lankal voel! En nog n ding is ek het n afskeiding my onderklere is gereeld nat partykeer is dit n witterige afskeiding en ander kere is dit asof dit net lek net nat is, is dit normaal?
En my laaste vraag is ek kry soms so snaakse gevoel oor my vagina dit is moeilik om te beskryf dis nie eintlik seer nie maar baie ongemaklik. En wanneer ek in die aande opstaan om badkamer toe te gaan voel dit of dit lam is in daai area.
Is al die goed normaal en wat kan ek doen om dit beter te maak!
Ek is vreeslik bang dat ek my kleinding kan verloor en die geringste dingetjie stress my op so jammer as dit simpel vrae is maar ek wil net seker wees als is okay. Het nie die geld om elke keer wanneer ek oor iets bekommerd is ginekeloog toe te gaan nie!

Baie Dankie
ZVJ

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I presume that you have had a scan and that all was well. I am not sure if you have never felt movements at all or if you used to feel them but they have now stopped. If the former and the scan was normal, some women just don't feel movement though the baby is moving.
There is an increase in clear dischareg in pregnancy. If you think this is excessive, you will have to see your doctor.
The discomfort in the pelvic area is most likely from stretching of the ligaments and is normal.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Tasja | 2008/06/04

Jawat mens kry n afskeiding,party is effe melkerig en poartymaal is dit soos deurskynendejel,effe taaierig.Dis maar die slymprop afskeiding en raak meer nader na einde v jou swagerskap.En mens het maar n snaakse lam pynerige gevoel binne mens se vagina,soos jy sê dis maar die dsrukking vd gewig!
Dalk voel jy al lankal jou kleinding en jy weet net net nie dat dit bababewegings is nie.In die begin is dit baie vaag,maar meer soos baba groei.Maar eintlik moes jy al teen 27 weke beweging begin voel het.Wanner laas was jy vir n scan.As ek jy is invest ek in n scan net om gemoedsrus te kry!Jy sal baie beter voel as jy daar uitstap.En op die ou einde meet mens nie jou baba of jou gesondheid aan geld nie.My medies was met albei my swangerskappe halfpad al uitgeput,die res vd besoeke en scan moes en raap en skraap uit my salaris uit!Maar dit was elke keer elke sent werd!

Reply to Tasja
Posted by: Spokie | 2008/06/04

Hi Zellie,

Jong in my opinie - klink meeste heel normaal. Ja jy is veronderstel om die afskeiding te kry - ek weet dit is ongemaklik, maar my gynae vra my elke keer oor my afskeiding. Hy sê solank dit nie sleg ruik nie, is dit reg so. Vra net jou gynae wanneer jy weer na hom/haar toe gaan daaroor.

Dan het ek ook die ongemaklike gevoel oor die vagina (voel so drukkend en of my baba gaan uitval - ek is 33.5 weke swanger met baba nr 2). Ek vermoed dit is maar net die ekstra drukking wat die baba veroorsaak.

Verder wil ek jou vra - ek weet dis vreesaanjaend vir 'n nuwe mamma om swanger te wees, maar jy MOET probeer om rustiger te wees. Die stress gaan slegter vir jou baba wees as enige iets anders. Mammas wat ook baie stres ervaar tydens swangerskap se babas is ook geneig (of so hoor ek) om moeiliker te wees wanneer hulle gebore word. Maak 'n lysie van al jou vrae, en vra jou gynae wanneer jy weer gaan.

Maar soos ek sê - meeste van wat jy ervaar, ervaar ek ook!

Omdat dit jou eerste baba is, is dit ook seker moontlik dat jy nog nie heeltemal weet waarvoor om te voel vir die bewegings nie.

Met jou volgende kind sal jy beslis weet wanneer jou kleinding die eerste keer skop! Op die stadium het baba nog baie beweeg ruimte daar binne. Dit behoort soos lugblasies te voel wat bars.

Sterkte en geniet dit,
Spokie

Reply to Spokie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement