advertisement
Question
Posted by: Nika | 2012/07/29

Draf en ''bunion''

Hallo

Ek het ''n babtjie in Januarie gehad en het nou so 4 weke terug weer begin draf. Ek het voor die swangerskap 10 km redelik gemaklik gedraf. Het te sleg gevoel tydens swangerskap maar ek oefen nou weer vir ''n 10 km. My probleem is nou dat ek ''n ''bunion'' het wat baie seer is van ek begin draf het. Dit pyn al oefen ek nie eers nie. Die pyn word al erger. Wat kan ek daaraan doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Nika
Laat jou GP eers kyk na die toon- dit kan Gout ook wees. laat hy eers seker maak wat dit is en dan kan hy vir jou iets voorskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012/07/30

Hello Nika
Laat jou GP eers kyk na die toon- dit kan Gout ook wees. laat hy eers seker maak wat dit is en dan kan hy vir jou iets voorskryf.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement