advertisement
Question
Posted by: Marie | 2011/03/30

Dowwe visie

Hallo Dok, hier is worry-pot ook! Is 53jr, op Atacan Plus 16mg en Carloc &  eltroxin, gym 5-6 x per week, veral cardio (spinners ens) so BP is onder beheer, maar nou het ek vanoggend in linkeroog aan die kant vir sy paar sekondes dowwe visie gehad (dra -|- aklense) - geen hoofpyne nie - was net angsbevange! Bang was ligte beroerte of iets, was besig om op PC te werk. en dit was baie wierd gevoel. Het Des. geweldig tandinfeksie opgedoen aan linkerkant - my gesig was so geswel tot GP het geskrik, vandaar bly ek so drukking op kaak ondervind, en nou die dowwe visie in oog, Jammer ek klink so deurmekaar, maar ek probeer so dat BP konstant bly... Baie dankie en hoor graag van u!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marie
Mens kan nooit te versigtig wees met so iets nie -laat jou dokter liewer kyk, want dit kan dalk 'n TIA (transient ischemic attack) of 'n retina probleem wees wat eerder voorkomend moet behandel word. Wanneer laas het jy jou cholesterol getoets?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: lene | 2015/05/16

More doc, ek is ook besig met maag toetse, ek het geweldig gewig verloor en bring nog steeds alles op, dan het ek elke liewe dag die vreeslikste maagpyn, soms so erg dat ek hospt toe moet gaan vir n inspuiting teen die pyn, ek het ook meeste van die tyd diarree en is permanent uitgeput.ekhet ook net eenkeer bloed in die bak gesien, en die hoofpyne saam met dit alles maak my ook sieker, maar dis my maag wat my die meeste kwel. Ek gaan nou vir n endoscopy, en. Op die brief wat die toets voor aangvra word staan, kolonkankerof ibd, help, wat kan ek verwag? Ek is nou eers 44 en ook n single ma. Asb! Help met raad asb?

Reply to lene
Posted by: Freda | 2011/07/01

Ek is nou die laaste twee weke siek (brongitis en het twee weke al medikasie gekry en inspuitings) en nou die laaste paar dae het ek dowwe visie in albei oe. Wat kan die oorsaak wees van dit?

Reply to Freda
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/30

Hallo Marie
Mens kan nooit te versigtig wees met so iets nie -laat jou dokter liewer kyk, want dit kan dalk 'n TIA (transient ischemic attack) of 'n retina probleem wees wat eerder voorkomend moet behandel word. Wanneer laas het jy jou cholesterol getoets?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement