advertisement
Question
Posted by: Down''s Mamma | 2010/04/21

DOWN SINDROOM

Ek hoop u kan my raad gee Dok. My dogter is Downs, sy is 17 jaar oud en kry al die afgelope 2 jaar die inspuiting.

Sy het ongelooflik baie gewig opgetel. Haar menstruasie is vir my ''n nagmerrie omdat sy nie haarself kan versorg nie.

Ek het gehoor dat as sy 18 is kan sy moontlik ''n historektomie kry? Hoe gaan ek te werk om dit te reel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Down's mamma
As sy self kan instem tot die operasie is dit iets wat jy net met haar ginekoloog kan bespreek. As sy nie bevoeg is om self in te stem nie, sal 'n onafhanklike paneel wat 'n psigiater insluit die goedkeuring moet gee. 'n Alternatief is om vir haar 'n MIRENA IUD in te sit wat 5 jaar hou, menstruasie baie ligter maak tot wegneem en dan ook voorbehoeding is. Bespreek die opsies met jou ginekoloog?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/21

Hallo Down's mamma
As sy self kan instem tot die operasie is dit iets wat jy net met haar ginekoloog kan bespreek. As sy nie bevoeg is om self in te stem nie, sal 'n onafhanklike paneel wat 'n psigiater insluit die goedkeuring moet gee. 'n Alternatief is om vir haar 'n MIRENA IUD in te sit wat 5 jaar hou, menstruasie baie ligter maak tot wegneem en dan ook voorbehoeding is. Bespreek die opsies met jou ginekoloog?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement