advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009-12-03

DORMICUM

Hallo Doc, Ek het virale meningitis gehad en sukkel nog met erge hoofpyne, dat ek nie kan slaap nie. Die Neuroloog het vir my Dormicum 7,5 voorgeskryf wat ek nou vir 3 dae elke aand drink.

Ek het nou vandag ' n snaakse nasmaak in my mond en met tye voel dit of my nek styf trek.

Kan dit ' n newe effek wees van die Dormicum?

Ek het nog nooit slaap pille gebruik nie, maar ek kan nie daarsonder slaap nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
dit kan van die Dormicum wees - dit gee soms 'n metaalagtige smaak en kan spierspasmas gee. As dit baie erg is vra jou dokter of jy eerder zolpidem kan probeer
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-07-21

Halo dr My man gebruik dormicum om te slaap in die aande!hy is o.c.b, bipoler. En adhd!sy opsessies word baie erg,en hys. Baie depresief en lusteloos!kan dit vanie dormicum wees?hy gebruik dit al lank!ook kan dit sy niere en lewer ook aantas Baie dankie

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009-12-03

Hallo Karen
dit kan van die Dormicum wees - dit gee soms 'n metaalagtige smaak en kan spierspasmas gee. As dit baie erg is vra jou dokter of jy eerder zolpidem kan probeer
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement