advertisement
Question
Posted by: al | 2011/03/11

dooie sperm

My man het 5 jaar terug ''n vasectomy gehad. Ons is na die tyd getroud en hy het die proses laat omkeer. hy het 3 kinders uit vorige verhouding. Aan die begin was sy sperm telling okay en beweegklikheid ook okay, maar nog nie genoeg om normaal swanger te word. verlede jaar het sy telling drasties afgeneem. ons het die fertiliteits behandelings begin en die dokters het dinsdag by my geoes. Toe hulle sy bydrae kry was daar geen lewende sperm. Dit was skok vir almal. Is daar n moontlikheid dat dit ooit sal regkom? Ons is geskok oor die hele proses.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Al

Afhangend van die rede hoekom sy sperm dood is, kan dit wel gebeur dat die sperm kan normaliseer, soos byvoorbeeld met 'n virus infeksie. Met toestande soos kanker en bestraling, sal dit ongelukkig nie normaliseer nie.

Sterkte en groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement