advertisement
Question
Posted by: AB | 2010-12-02

Dooie ledemate

Good mô re Dokter, Ek is nie seker vir wie ek kan inligting vra met hierdie probleem nie. VIr die afgelope 5 dae is altwee my klein tone and my pinkies mors dood, soms is daar ''n ''pins &  needles'' gevoel, maar meeste van die tyd weet ek van my ledemate a.g.v van die dooie gevoel wat ek het. Ek het al probeer om dit te masseer met Arnica olie maar dit het geen verskil gemaak nie. Ek het ook skoen gewissel, dinkende dit kan dit wees. Wat kan dit wees? Moet ek bekommerd wees, en watse tipe doktor sal vir my kan raad gee? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AB
sulke simptome word baie keer veroorsaak deur senuwees wat knyp en as dit aan altwee kante is, is dit baie keer in die nek of rug. Dalk moet jou GP net kyk - jy het dalk xstrale van die rug nodig of bloedtoetse vir diabetes, wat ook 'n naalde en spelde gevoel in hande en voete kan veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-02

Hallo AB
sulke simptome word baie keer veroorsaak deur senuwees wat knyp en as dit aan altwee kante is, is dit baie keer in die nek of rug. Dalk moet jou GP net kyk - jy het dalk xstrale van die rug nodig of bloedtoetse vir diabetes, wat ook 'n naalde en spelde gevoel in hande en voete kan veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement