advertisement
Question
Posted by: Ellie | 2012-02-22

Dooie gevoel langs voet en groottoon

Ek het ''n paar maande terug ''n lumbar spinal fusion gehad en het regtig wonderlik herstel. Die operasie was deur ''n neurosjirurg en ''n ortopediese sjirurg gedoen. Al wat my pla is dat daar aan die linkerkant van my regtervoet nog ''n gedeelte is wat ''n lammerige gevoel het tot by my groottoon. Almal sê  dit is die sciatic nerve wat die neurosjirug aan gewerk het wat nog nie herstel het nie nie en sal tot 2 jaar kan neem om te herstel. Kan dit so wees want ek loop normaal en doen oefeninge ook

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys na my antwoord op jou tweede vraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement