advertisement
Question
Posted by: Elma | 2012/07/26

Dooie gevoel in hande

Ek wonder of u vir my kan help. Ek word partykeer snags wakker met lammerige hande - voel dood. Na ''n ruk as ek my hande vryf of oplig of langs my laat hang gaan dit weg. Ek kry dit nie in die dag nie. Kan dit a.g.v. karpaltonnelsindroom wees en hoe kan ek dit vermy. Danki

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elma

Ja, dit is moontlik dat dit van karpaltonnelsindroom is of as gevolg van 'n senuwee wat in jou nek knyp. Ek stel voor dat jy jou dokter vir toetse konsulteer om die oorsaak te vind. Jy kan 'n gewrig stut dra, wat sal help indien dit weens karpaltonnelsindroom is.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/02

Twee van my nek kussingkies het vlg plate gedisintegreer. snags raak my hande dood...wat my ook nog bekommer is my regter arm wat n swaar lam gevoel het en my bors benoud voel.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement