advertisement
Question
Posted by: Odette | 2011/02/21

Dooie gevoel in gesig

Dooie gevoel in gesig begin by regter oor, wanneer gesig vry is dit beter maar kom weer terug, is dit moontlik dat oor probleem het of is sinus n probleem my gesig hang nie , dit het net n dooie gevoel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Odette
Dit kan 'n senuwee wees wat vasknyp (5 de gesig senuwee) en dis dalk beter om 'n neuroloog te sien. Dit kan ook 'n tipe migraine wees, of 'n vergroeisel op die senuwee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo Odette
Dit kan 'n senuwee wees wat vasknyp (5 de gesig senuwee) en dis dalk beter om 'n neuroloog te sien. Dit kan ook 'n tipe migraine wees, of 'n vergroeisel op die senuwee.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement