advertisement
Question
Posted by: Katrien | 2011/05/20

Dooie gevoel

Ek het die afgelope twee weke bo-op my kop aan die linkerkant ''n dooie gevoel wat sprei tot by my haarlyn.
Die laaste week is die gedeelte onder my oog in ''n reguitstreep
af ook oor my gesig dood, versprei ook na my ken. Daar is niks in my gesig wat lyk of dit verander het nie maar die gevoel bo-op my kop en gesig voel tog of dit met rukke trek al kan ek niks sien nie.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Katrien

Ek dink die beste sal wees om jou dokter so gou as moontlik vir 'n fisiese ondersoek te konsulteer. Daar is 'n magdom oorsake vir jou simptome en dit sal ongelukkig moet ondersoek word.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/15

Can you still have a good erection with hart disfunction

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement