advertisement
Question
Posted by: Chris Jordaan | 2010/02/23

Dooie arm

Hello Dr.
My vrou kla nou al baie lank van haar regter arm wat dood is. Dit maak haar wakker deur die nag van baie pyn. Sy sê  dit voel soos ''n arm wat slaap, maar net seerder en dit wil nie wakker word nie. Self gedurende die dia dag as sy ontspan, raak dit dood as sy haar arms langs haar liggaam sit. Byvoorbeeld op ''n stoel. Ek het gesê  dit is die are wat toe druk. Dis vir my erenstig, want dit klink soos haar slag are onder haar arm wat toe druk.
Ek sal U advies baie wardeur.
Baie dankie
Chris

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chris
Dit is waarskynlik 'n senuwee wat of in haar nek of in die skouer area vasknyp. Laat julle dokter kyk want sy het dalk x strale en verwysing na 'n ortopeed nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/23

Hallo Chris
Dit is waarskynlik 'n senuwee wat of in haar nek of in die skouer area vasknyp. Laat julle dokter kyk want sy het dalk x strale en verwysing na 'n ortopeed nodig
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement