advertisement
Question
Posted by: Lollie | 2012/10/26

Doodmoeg

Ek is ''n ma van 4. Werk voltyds. Ek is doodmoeg 24 uur n dag en het geen energie nie. Ek staan in die oggende doodmoeg op. Ek wil naweke net omslaap as ek kon, maar dit is nie moontlik nie. Soms wens ek ek kan net my deur toemaak en slaap en slaap. Ek het ook geen libido nie en is yskoud. Wat is fout?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

jou skild klier kan heel moontlik uit balanse wees ? het jy dit al getoets. Baie algemeen om na swangerskap uit belans te gaan. Kan ook yster te kort wees. 'n Bloed toets kan baie maklik die oorzaak uit vind.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement