advertisement
Question
Posted by: winnie lourens | 2011/02/23

dood moeg

hi ek 41 jaar oud maar die laaste jaar is ek dood moeg geestelik en liggaamlike ek wil so baie doen maar het net nie die krag of energie nie ek het geen hormone nie hulle gee nou vir my livifem ek drink elke dag n multivitamin ek kry ook angs aanvalle al vir 13jaar ek het n gastro baypass gehad maar begin weer gewig optel en my mond byl na die smaak van vleis of souttigheid soek ek is nou al so moeg vir al die kwalle kan jy asseblief raad gee baie dankie winnie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Winnie
Chroniese moegheid is dikwels agv 'n fisiese oorsaak (bloedarmoede, onderaktiewe skildklier, suikersiekte, lae esterogeen vlakke, hart, nier of long probleme) of agv emosionele oorsake (depressie, chroniese stress, angs versteuring) Begin deur vir 'n goeie mediese ondersoek te gaan. Jou dokter sal waarskynlik ook bloedtoetse wil doen. Mens moet eers die oorsaak vind om dit reg te behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/23

Hallo Winnie
Chroniese moegheid is dikwels agv 'n fisiese oorsaak (bloedarmoede, onderaktiewe skildklier, suikersiekte, lae esterogeen vlakke, hart, nier of long probleme) of agv emosionele oorsake (depressie, chroniese stress, angs versteuring) Begin deur vir 'n goeie mediese ondersoek te gaan. Jou dokter sal waarskynlik ook bloedtoetse wil doen. Mens moet eers die oorsaak vind om dit reg te behandel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement