advertisement
Question
Posted by: marico | 2008/09/26

donker vlekke op rug

My 28-jarige, verstandelik gestremde, seun het plat, nie opgehewe, donker (soos swart koffie) vlekke op sy rug. Dit raak meer en groter. Hy is op medikasie vir hartversaking (miopatie/karditis) en het oor tydperk van 6 maande, heelwat gewig verloor. Moet ons bekommerd oor die vlekke wees en ' n dermatoloog besoek?

Dankie vir u aandag hieraan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marico

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou huisdokter besoek, sodat 'n biopsie van die vlekke geneem kan word en 'n histologiese ontleding gedoen kan word. Sodoende sal daar vasgestel kan word wat die oorsaak is en hoe dit behandel kan word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement