advertisement
Question
Posted by: Louise | 2012/08/07

Donker vlekke

Goeiedag dokter

Ek is 30 jarige vrou, het donker vlekke in my lieste en onder my private dele. Ek was baie baie goed daar en stort 2 keer ''n dag maar dit gaan nie weg nie. Dis vir my baie vernederend want ek is altyd bang my man dink ek was nie alhoewel ek baie skoon en netjies op myself is. Is daar moontlik enige salf/room of watookal wat ek kan gebruik om aan te smeer om te kyk of die donker vlekke sal weggaan. Ek sal nie by ''n dokter kan uitkom daarvoor nie want ek skaam my morsdood.
Dankie vir u tyd wat u afstaan om my te antwoord.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Hiperpigmentasie kan ontstaan as gevolg van ouderdom, wrywing of vorige infeksies van die vel. Jy kan jou apteker vir oor die toonbank behandeling (bleik middels). Laser behandeling kan ook baie effektief wees om die vlekke te verwyder.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement