advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/10

Donker kringe onder my oe

Ek hoop dokter kan my asb raad gee. Ek is 25 jaar oud maar lyk of die hele wereld op my skouers rus. Ek het permanent donker kringe onder my oe en dit lyk ingesink, baie mense vra gereeld vir my of ek siek is of wat fout is. Ek slaap normaal, maar sukkel met sinus, kan sinus/allergie dit veroorsaak of kan daar dalk ' n ander oorsaak wees? Ek wil nie meer so lyk nie, ek begin al hoe meer selfbewus voel daaroor!

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chroniese stuwing van die sinusse veroorsaak verswakte bloedvloei vanuit die vel onder die oe. Ek stel dus voor dat jy 'n Oor, neus en keel spesialis konsulteer vir 'n deeglike ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement