advertisement
Question
Posted by: mands | 2010/02/03

Dokters en diagnose

my pa het ' n prostaat biopsie gehad..dit was toe inconclusive..nou doen hulle een onder narkose..Wat my grief is die doktere het vir hom gese de prostaat voel oneweredig en hy het kanker..sonder om fiese toets reslutate te kry..toe se hy as dit kanker is gaan hulle dit met hormoon terapie behandel.. is dit pille of inspuitings? vir hoe lank kry ' n mens dit...dan was daar gese hy kan nie pyn pille gebruik met ibuprofen in nie omdat sy niere nie optimaal funksioneer nie..So watser pille kan hy gebruik? dankie dokter

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mands
Die hormoon terapie is gewoonlik inspuitings elke paar weke. Maar hulle moet eintlik nie vir 'n pasient sê dit is kanker voor hulle nie 'n biopsie verslag het nie ( mens kan voel dit voel soos 'n kanker maar dit is tog iets wat mens defnitief wil weet!) Dan is daar ook die graad van kanker wat belangrik is, as dit 'n vroee kanker is, kan hulle die prostaat verwyder en geen behandelin is nodig nie. As dit al versprei het, gee hulle anti-testosteroon hormoon behandeling om die kanker te onderdruk ( die kanker het testosteroon hormoon nodig om te groei)
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000380.htm
As hy ingekorte nierfunksie het kan hy goed soos Panado (lig tot matige pyn) of Dolorol forte (matig tot erge pyn) of Tramal(erge pyn) gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/03

Hallo Mands
Die hormoon terapie is gewoonlik inspuitings elke paar weke. Maar hulle moet eintlik nie vir 'n pasient sê dit is kanker voor hulle nie 'n biopsie verslag het nie ( mens kan voel dit voel soos 'n kanker maar dit is tog iets wat mens defnitief wil weet!) Dan is daar ook die graad van kanker wat belangrik is, as dit 'n vroee kanker is, kan hulle die prostaat verwyder en geen behandelin is nodig nie. As dit al versprei het, gee hulle anti-testosteroon hormoon behandeling om die kanker te onderdruk ( die kanker het testosteroon hormoon nodig om te groei)
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000380.htm
As hy ingekorte nierfunksie het kan hy goed soos Panado (lig tot matige pyn) of Dolorol forte (matig tot erge pyn) of Tramal(erge pyn) gebruik.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement