advertisement
Question
Posted by: gewonder | 2009/03/26

Dokter ek het

Liewe dokter

Ek dink dokter gaan dit netso snaaks vind soos wat ek dit vind. Ek het onlangs gastro gehad en het toe daai advertensie gesien van Activa. En ek het gewonder, wat sal gebeur as mens dit eet terwyl jy gastro het? Want soos wat ek verstaan bevat die yoghurt Acti regularis wat ook volgens my ' n goeie ensiem is. Nou is my redenasie as mens dit eet, sal dit die slegte ensieme doodmaak of uit roei en dan sal die goeie ensieme die balans weer herstel.

Ek dink dokter lag seker nou en ek weet dit klink simpel, maar ek het net gewonder. Dit sal nogal flippen " cool"  gewees het as dit so kon werk.

Ek hoop ek het dokter ' n lekker lag gegee.

Dankie dat dokter altyd my simpel vrae beantwoord

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gewonder
Jy redeneer heeltemal reg! Jogurt se "goeie" kieme werk gewoonlik die slegte kieme uit en kan help vir gastro! Maar ek sou Activa se prune en high fibre vermy wat dalk die derm kan stimuleer. Die kiwi en strawberry behoort egter te help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement