advertisement
Question
Posted by: M | 2008/06/23

Dogter kronies moeg

My dogter is 11 (word Desember 12). Sy kla nou al vir +- 'n maand dat sy so moeg is, hoewel sy nie lê-rig is nie. Ek het haar urine laat toets - alles skoon. Dr sê dat sy dalk gaan begin menstueer en dis dalk die rede vir die moegheid. Ek is nou 'n tipiese neorotiese ma en hou net mooi NIKS van die storie dat sy so moeg is nie. Sy het nie blou kolle, neus bloeding of enige ander tekens wat my bekommerd maak nie. Moet ek dalk 'n volbloedtelling oorweeg of maar wag en kyk? Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
Ek sou 'n volbloedtelling laat doen as ek jy is. Het die pediater na haar gekyk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement