advertisement
Question
Posted by: lesinda | 2009/11/09

Dog bite on my leg

" n Hond het my sowat twee weke gelede gebyt op my been spesifiek die kuit gedeelte? hoe lank neem dit gewoonlik om gesond te raak want op die oomblik verhoed dit dat ek daarop kan trap/loop. Ek loop op die oomblik met kurke.

groete
Lesinda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lesinda
Jou dokter sal vir jou beter raad hieoor kan gee want ek weet nie hoeveel sagteweefselskade daar is nie. Sommige mense neem so 'n bietjie langer om gesonde te word- jy moet net versigtig wees vir infeksie, so gaan asb terug na jou dokter dat hy daarna kan kyk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2009/11/19

Beste Lesinda
Jou dokter sal vir jou beter raad hieoor kan gee want ek weet nie hoeveel sagteweefselskade daar is nie. Sommige mense neem so 'n bietjie langer om gesonde te word- jy moet net versigtig wees vir infeksie, so gaan asb terug na jou dokter dat hy daarna kan kyk.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement