advertisement
Question
Posted by: Susan | 2012-10-20

Does the Doc Answer?? Angstigheid - Cilift 20mg &  Ativan SL 1mg

Ek het hierdie vrae so paar dae terug gevra, maar nog nie antwoord gekry nie?
Hi Cyberdoc.
Ek het advies nodig. Ek sukkel met wat ek dink is angstigheid / nervousness. Ek het dit nog nooit voorheen gehad nie, dit het net skielik opgekom. Die simptome wat ek het wissel, maar is soos volg: Sweetende palms en voete, lighoofdigheid, num gevoel van een arm en soms in die gesig, hartkloppings, naarheid en opgooi, my apteit is heeltemal weg, en nou en dan begin my lyf te bewe. Ek kry ook soms rugpyn en so brand gevoel oor die bors. Ek was by die dokter en hulle het bloed toetse gedoen soos volg: Skuldklier - normaal, Bloed telling - normaal, cholesterol - normaal, urine toets - normaal, lewer en nier funksie - normaal. nou het die dokter vir my Cilift 20mg voorgeskryf om te drink, maar ek is vreeslik bang vir die ou pilletjie (kan jy dit glo). My vrae wat ek het is soos volg:

1. Sal die Cilift werk vir my kondisie?
2. Wat kan ek verwag in terme van "  side effects"  van cilift (ek wil net weet want ''''n swanger vriendin van my drink dit)
3. As ek afkom van die Cilift af, gaan my anxiety weer terug kom?
4. Hoe presies werk die pilletjie?
5. Kan ek hom saam Ativan SL 1mg en die voorbehoed pil Tryphasil gebruik?
6. Is die pil habit forming?
7. Dink dokter ook dis ''''n goeie idee om ''''n terapeut te gaan sien?

As dokter my enige advies kan gee asb, want ek wil die pil begin drink maar soek net die versekerheid. my doktr bly net se drink die ding en hou op bang wees, maar ek kan dit nie help nie.

Baie baie dankie.

Susan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys na my antwoord op jou vorige navraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement