advertisement
Question
Posted by: anoniem | 2012-03-30

Doen ek die regte ding

27 jaar getroud, 48 jr oud. Man was ontrou 2 keer. Sedert die laaste ontrou het geen gevoelens vir my wederhelfte. Geen intimiteit sedert 2000, bly getroud vir kinders onthalwe. In of uit? ek smag na liefde en goeie man

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

You have to be comfortable with your own decision - no one can answer this for you. If you need support with this decision, I recommend you seek the support of an objective professional - a counsellor (eg. counselling psychologist, lay counsellor in your Church if relevant, other professional).

Claire - SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: anna | 2012-03-30

Ek stem saam met Xyz, om in so huwelike te bly gaan nie werk nie, dit gaan julle kinders ook nie baat om ''n ongelukkig ma te he nie.

Ek sou voorstel dat jy en jou man vir berading gaan, dalk kan julle nog julle huwelik herstel, maar as dit nie gebeur nie moet jy aanbeweeg vir jouself en jou kinders se onthalwe.

Ek kom self uit ''n huis waar my ouers skaars met mekaar gepraat het, hulle het mekaar gegroet in die aand en dan in verskillende kamers ge-eet en tv gekyk, dieselfde oor naweke. Dit het veroorsaak dat nie ek of my suster regtig met mekaar of met hulle oor enige iets kon praat nie want dit het gevoel as of almal maar op hulle eie paaitjie afgepik het. Dit was ook nie dat ons nie geweet het dat hulle ons lief het nie, dit was maar net die gevoel in die huis..

Reply to anna
Posted by: xyz | 2012-03-30

''n Huwelik kan nie op so ''n basis werk nie, ek is ''n man en as so iets moet my moet gebeur sal ek vir seker my goed vat en loop, dit is soms hard , maar die kinders sal aanpas, as hulle al groot is verduidelik die situasie aan hulle en as hulle nog klein is sal hulle maklik aanpas, alhoewel kinders maklik aanpas, maar maak seker hulle kry al die liefde en ondersteuning. Dit is my siening van die saak.STERKTE

Reply to xyz
Posted by: Sexologist | 2012-03-30

You have to be comfortable with your own decision - no one can answer this for you. If you need support with this decision, I recommend you seek the support of an objective professional - a counsellor (eg. counselling psychologist, lay counsellor in your Church if relevant, other professional).

Claire - SASHA

Reply to Sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement