advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/04/28

Doen alles

Ek is nou 8 jaar getroud, maar ons is al saam vir 14 jaar. Die laaste tyd voel dit of ek van my kop af kan raak omdat ek regtig alles moet doen. Ek is verantwoordelik vir die hele huishouding en hy sal selfs as hy in die aand geë et het sy bord nie eers afhaal van die skinkbord nie. As ek my man vra om iets te doen dan sal hy altyd antwoord " net nou"  wat dan net nooit gebeur nie. As ek dan later sou vra hoekom hy dit nog nie gedoen het nie dan sal hy sê  dat ek moet ophou moan. As hy by die huis kom en oor naweke, sit en kyk hy net TV, speel playstation, op die internet en sal selfs iemand kry om die gras te sny. Dit voel vir my of alles net besig is om te veel te raak en ek dink soms selfs aan skei, omdat ek moeg is vir alles.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Interesting, isn't it, how we usually would hesitate to take a new job without getting a good job description and discussing the details, but enter on a relationship or even mariage, without any discussion of the division of labour and other basic aspects of how two people organize their life together. If you can'tmanage to negotiate or re-negotiate these issues now, maybe marriage counselling would be a good idea.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement