advertisement
Question
Posted by: Corneli | 2010/06/29

dobbelverslawing

My telling op toets vir dobbelverslawing is 99.9%, Ek moet en wil verban word uit alle casino''s. Hoe doen ek dit sonder om na dobbelraad se kantoor te gaan. Ek het die hulplyn geskakel en is verwys na die kantoor, maar ek kan nie in die dag daarheen gaan. Kan ek myself per e-pos laat ban?

My probleem is by video slotmasjiene en ek het nog nooit op enige ander manier gedobbel (perde, lotto of internet) - dit trek my nie. Ek is of was ook nie aan enigiets anders (rook, alkohol, ens) verslaaf.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hi Corneli,

Jou probleem klink ernstig maar dit klink ook asof jy rerig hulp wil he!

Met enige verslawing, van drank tot kos en alles tussen in, is dit nie oor die fisiese manifestasie daarvan nie maar daai "gat" in die siel wat jy deur dobbel probeer vul. Jy moet by die kern kom van hoekom jy dobbel voordat enigiets sal verander.

Jy kan vir Harmony Clinic op 021 790 7779 bel en ons sal jou kan help. Jy kan ook vir my n e-pos stuur en ons kan sien hoe ons kan help.

Sterkte,
Karen
karen@harmonyclinic.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Addictions expert forum | 2010/06/30

Hi Corneli,

Jou probleem klink ernstig maar dit klink ook asof jy rerig hulp wil he!

Met enige verslawing, van drank tot kos en alles tussen in, is dit nie oor die fisiese manifestasie daarvan nie maar daai "gat" in die siel wat jy deur dobbel probeer vul. Jy moet by die kern kom van hoekom jy dobbel voordat enigiets sal verander.

Jy kan vir Harmony Clinic op 021 790 7779 bel en ons sal jou kan help. Jy kan ook vir my n e-pos stuur en ons kan sien hoe ons kan help.

Sterkte,
Karen
karen@harmonyclinic.co.za

Reply to Addictions expert forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement