advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2012/02/21

DNA diet

Hallo Dokter.

Hoop dit gaan goed met jou.

Ek het vanoggend op ''n ontbytprogram gesien van die DNA diet. Jou DNA word getoets en daarvolgens werk hulle vir jou ''n gesonde dieet en oefenprogram uit. Mense se DNA verskil en daarom reageer ons verskillend op kossoorte en oefeninge. Gewigsverlies werk nie vir almal dieselfde nie. Dit word ook aanbeveel dat jy na ''n dieetkundige toe gaan sodra jy jou toets se uitslae ontvang het, sodat sy jou kan help met jou spesifieke eetplan. Die DNA toets kan ook deur ''n dokter of dieetkundige gedoen word.

Wat is u gevoel rondom die DNA diet?
Ek is maar ''n dommie, maar vir my maak dit nogal sin?

Baie dankie
Lekker dag X

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lizzy
Dankie vir hierdie bydrae. Ek het al in 2010 vir my Lesers berig van die DNAlysis diens. Klik op www.health24.com/dietnfood/Weight.../15-51-2954-3511,57658.asp
om die artikel te lees.
Probeer dit gerus.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/02/22

Beste Lizzy
Dankie vir hierdie bydrae. Ek het al in 2010 vir my Lesers berig van die DNAlysis diens. Klik op www.health24.com/dietnfood/Weight.../15-51-2954-3511,57658.asp
om die artikel te lees.
Probeer dit gerus.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement