advertisement
Question
Posted by: Sara | 2009/05/04

DIXIE

Ek het ' n 2 jarige klein hondjie, ek dink sy' s ' n mix tussen ' n worshond en ' n Jack Russell. Gister het sy vreemd opgetree, haar onderkaak het op en af beweeg, nie baie vinnig nie, dis asof sy in stadige aksie gebewe het. Dit was ' n baie vreemde ding om te sien, en dit het 2 keer met haar gebeur. Dit was letterlik net die onderste kaak wat op en af beweeg het. Sy' t gesond gelyk, en haar stert het gewaai. Dit het net vir ' n paar sekondes geduur en daarna was sy weer haar ou self. Sy' t vreeslik baie met haar bal gespeel die naweek, so ek weet nie of sy haar dalk oor eis het nie. Kan julle my raad gee asb?
Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Sarah

Klink nie na iets spesifieks nie. Hou haar maar net dop. Ek dink nie dis 'Swine Flu' nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2009/05/04

Weet nie watter ' raad'  jy juis soek nie - dit klink nie vir my daar' s in probleem nie.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement