advertisement
Question
Posted by: bubbles | 2002/10/21

Q.

Dit lyk soos kattepeltjies(vratjies) om my geslagsdele.

Ek is 20 en het nou al vir vir 'n geruime tyd seks met my ou. Die laaste 2 maande het ek agter gekom daar is vratjies om my geslagsdeel wat lyk soos kattepeltjie( ek weet mens kry dit op mens se liggaam ook, want ek het nou al van kleins af 3 op my lyf.) Is dit iets om oor bekomerd te wees? Iendien wel, wat staan ek te doen? U hulp sal wardeer word want ek is nou al raadop.

1
user comments

C.

Posted by: GynaeDoc | 2002/10/22

Dear Bubbles

It sounds very much like genital warts which is a sexually transmitted infection (STI) caused by Human Papiloma Virus (HPV). You need to consult your doctor or gynae who can prescribe treatment for you and your partner.

Kind regards.

Reply to GynaeDoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement