advertisement
Question
Posted by: marna | 2010-02-20

diskus prolaps

Dr,
Ek is ''n 40 jarige vrou en het ''n vorige diskus prolaps in 2001 gehad. die prolaps is met ''n MR bevestig op die vlak L3L4. Na my keiser in 2008 sukkel ek nou knaend met lae rugpyn en as ek soms sit kry ek ''pins en needles'' in my voet. Ook het ek ''n knaende pyn oor my simfiese pubis wat ek oorgehou het van my swangerskap. Die pyn is soms so erg dat dit voel of my bekken wil meegee. Hou die 2 met mekaar verband. As enkel ouer is dit vir my moeilik om plat te le, want iemand moet boeta versorg.
Het dokter dalk vir my enige raad?

Baie Dankie
Marna

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die pins and needles kom vanaf die rug en dit mag 'n voortdurende diskus prolaps wees - jy moet daarna laat kyk. Die pyn oor die simfise hou nie verband met die rug nie en jy moet jou ginekoloog daaroor sien

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: ivy | 2010-03-19

Ek het ''n lae rug pyn wat voel of dit my jup is. maar dit word alerger as ek loop. Ek het nou permanent pyn in my been af

Reply to ivy
Posted by: ivy | 2010-03-19

Ek het ''n lae rug pyn wat voel of dit my jup is. maar dit word alerger as ek loop. Ek het nou permanent pyn in my been af

Reply to ivy
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010-02-22

Die pins and needles kom vanaf die rug en dit mag 'n voortdurende diskus prolaps wees - jy moet daarna laat kyk. Die pyn oor die simfise hou nie verband met die rug nie en jy moet jou ginekoloog daaroor sien

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement