advertisement
Question
Posted by: M | 2011/03/08

Discharge

dis nou al ''n maand wat ek die pil gelos het, en vandat ek die pil gelos het, kry ek ''n wit afskeiding, dit stink nie en is ook nie baie nie, daar was net eenkeer baie op my pantie na omgang, half dikkerig. is dit omdat ek die pil gelos het. toe ek op die pil was het ek ''n afskeiding gehad maar na ek vir my sin 2 letsel operasie was, het ek glad nie meer afskeiding gekry nie vir lank, maar toe ek die pil los toe begin my afskeiding weer, is dit normaal of moet ek bekommerd wees, diè  dat ek ''n sin 2 letsel operasie op my serviks gehad het laasjaar Julie, beteken dit dit is terug. help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If the discharge is clear, not smelly or itchy, it is probably hormonal and normal. I presume that you wil be having a repeat pap smear soon.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/03/10

If the discharge is clear, not smelly or itchy, it is probably hormonal and normal. I presume that you wil be having a repeat pap smear soon.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: M | 2011/03/08

en eks laat met my menstruasie, is dit ook asgevolg daarvan dat ek pil gelos het, eks net so dag laat

Reply to M

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement