advertisement
Question
Posted by: Tiener | 2008/05/27

Dink eks swanger

Ek en my kerel het seks gehad. Al baie al. Ons gaan al 4jr uit. Eks op die pil, maar was vir 'n tydjie die maand onveilig. Ons het net 5 dae gewag, nie 7 soos wat mens moet nie. Hy haal altyd uit voor hy kom. Maak pre-cum swanger? Jammer vir die kras taal. Ek weet nie hoe om met iemand oor die goed te praat nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You can fall pregnant from pre-ejaculate. You will have to wait and see if your period comes when expected.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Suzaan | 2008/05/30

As jy nog nie eers weet 'wat' en 'wat nie' jou kan swanger maak nie, is jy duidelik nog nie reg om seks te hê nie. Jy is ook duidelik nog nie verantwoordelik genoeg nie, anders sou julle dubbel seker gemaak het dat jy NIE kan swanger raak nie!!

Reply to Suzaan
Posted by: Suzaan | 2008/05/30

As jy nog nie eers weet 'wat' en 'wat nie' jou kan swanger maak nie, is jy duidelik nog nie reg om seks te hê nie. Jy is ook duidelik nog nie verantwoordelik genoeg nie, anders sou julle dubbel seker gemaak het dat jy NIE kan swanger raak nie!!

Reply to Suzaan
Posted by: jenny | 2008/05/27

ja jy kan swanger raak, julle sal nooit weet of hy dit te laat uitgehaal het nie. wees maar in die vervolg net versigtig as daar n volgende keer gaan wees, of is julle al reg om die verantwoordelik van ouerskap te aanvaar ? onthou net dit is nie net van n babatjie groot maak nie dit is nie soos pop speel nie dit is n groot verantwoordelikheid, ek dink julle moet sit en praat daar oor liefde gaan nie net oor seks nie, daar is baie ander dinge wat met dit gepaard gaan en dit kan negatiewe gevolge he. God het vir elke vrou die wonderlike moontlikheid gegee om n baba te kan he, maar as jy nog nie reg is vir dit nie moet nie die geskenk misbruik nie ! dink net daar oor, jy wil tog eendag jou kind in n goeie huis groot maak, en as jy ouer is gaan jy spuit wees ek belowe jou, so wees asb net versigtig die selfde stroom water kom nooit weer n tweede keer verby nie en jy sal nooit kan terug gaan en die verlede verander nie, miskien trou jy nie eers met die man nie ! onskuldige liefde is ware liefde

Reply to jenny

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement