advertisement
Question
Posted by: Arme ek | 2003-07-23

Q.

Dikderm probleme

Ongelukkig is ek een van die mense wat gestraf is met 'n spastiese dikderm. Watter diete kan ek volg vir so 'n probleem.

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Leser
Die aangewese dieet vir 'n spastiese kolon is om a) alle voedsels wat vir JOU ongemak veroorsaak, te vermy (hou dus 'n dagboek vir 2 weke en teken aan watter kosse die simptome vererger en sny dit dan uit) b) jou veselinname te verhoog (kliek op 'Diet' en 'View old diet & food site' en lees die artikel oor 'High fibre foods') c) te ontspan want stres is een van die hoof oorsake van hierdie toestand - doen ontspanningsoefeninge, of joga of gaan elke dag stap vir 'n half uur, of raadpleeg 'n kliniese sielkundige om jou anti-stres tegnieke te leer d) neem ‘n probiotikum soos ‘Bifidoforte' of ‘Bifidoforte' (koop by gesondheidswinkels) om die natuurlike flora in jou derm te herstel.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement