advertisement
Question
Posted by: Shyloe | 2012/10/05

dikderm probleem?

Goeie more, bietjie advies asb, ek het n spastiese dikderm en gebruik n natuurlike produk nl Normalcol. vir die laaste twee weke kry ek n hol branderige kol op die krop van my maag, en ek kry steek pyne aan die regter kant net onder my ribbes (ongeveer n vuis grootte van my borsbeen af. Dit is nie n aanhoudende pyn nie, net steekpyne wat n rukkie duur veral sodra ek ge eet het, asook as ek vinnig loop of draf ( baie soos blindederm pyn - myne is verwyder) daarby kry ek sooibrand, sodra ek iets eet voel ek naar, die smaak van vleis sit my af. dit voel asof my maag fisies in spasma trek en my wind uit is. Kan dit my dikderm wees?
Ek gebruik gaviscon. Dankie baie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Shyloe

Jy het heel waarskynlik 'n maagseer of 'n breuk. Konsulteer 'n algemene sjirurg vir 'n gastroskopie. Behandeling sal van die diagnose afhang. Intussen kan jy voort gaan om Gaviscon Plus te gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: carina | 2012/11/24

my maag swel op en py aan die regterkant waar my dik derm is en eks naar en gooi nou en dan op kan ook nie eet nie want dans dit erg het gister 2keer uitgegaan(water en ook nie weer nie voel soos of iets n knop maak in my maag.

Dankie Carina

Reply to carina
Posted by: Sara | 2012/10/14

Attractive section of coenntt. I just stumbled upon your web site and in accession capital to assert that I get in fact enjoyed account your blog posts. Any way I will be subscribing to your feeds and even I achievement you access consistently quickly.

Reply to Sara

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement