advertisement
Question
Posted by: Yolanda | 2012/05/16

Dikderm

Ek het van my kinderdae probleme met my dikderm (hardlywigheid en pyn). Leef met dit saam nog altyd ek is nou 40 en probleem begin erger raak. Ek begin nou kronies dikderm ontsteking kry. Wanneer is dit nodig om ''n spesialis te gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yolanda

Ek stel voor dat jy so gou as moontlik 'n gastroenteroloog vir toetse konsulteer, sodat 'n diagnose gemaak kan word en jy behandeling kan ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jessica | 2012/06/06

Ek het n slegte pyn aan die onderkant van my maag. Ek was doktor toe en hule het gese dis my dikderm. Ek het medikasie gekry maar die pyn word nie minder nie. Sodra ek gas koeldrank drink of brood eet word die pyn net erger. Kan enige iemand my raad gee of se wat ek moet doen om die pyn weg te vat.Ek is n 17 jaarige meisie.

Reply to Jessica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement