advertisement
Question
Posted by: Lucille Botha | 2012-03-28

Dikderm

My dogter is Donderdag opgeneem in die hospitaal vermoedende haar blindederm. Scans is gedoen en bloedgetrek. Haar dikderms was so vol dr kon nie haar blindederm sien nie. Sy het baie pyn. Sy was op liquid dieet en medikasie op die derm skoon te maak en is ontslaan Saterdag Sondag is ons weer terug met nog net soveel pyn. Weer scan en bloed derm wys nog baie vol. Sy is huis toe gestuur met nog net so baie seer. Help asb wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lucille
Ek vra verskoning dat ek nou eers jou vraag beantwoord, maar ek was vir 24 uur sonder my internetkonneksie! Ek is so jammer om te lees van jou dogter se onaangename ondervindings met haar dikderm. Dit is essensieel dat julle so gou as moontlik 'n chirurg (snydokter) of 'n gastroënteroloog (dokter wat spesialiseer in die dermkanaal) konsulteer omdat jou dogter moontlik draaiing van die derm of ‘n obstruksie van die derm het, wat albei besonder gevaarlik kan wees indien dit nie reg behandel word nie.
Kontak dadelik een van bogenoemde spesialiste - jy behoort hulle in die telefoongids onder Mediese Spesialiste te vind - sodat jou dogter die korrekte behandeling so gou as mooontlik kan ontvang.
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: johan | 2012-05-12

vra raad as ek eet het ek baie seer en dis net as ek eet

Reply to johan
Posted by: James Wallis | 2012-05-09

As ''n persoon moet gaan vir ''n scope van die dikderm, hoelank voor die prosedure moet hy medikasie neem om die dikderm skoon te kry.

Reply to James Wallis
Posted by: DietDoc | 2012-03-29

Beste Lucille
Ek vra verskoning dat ek nou eers jou vraag beantwoord, maar ek was vir 24 uur sonder my internetkonneksie! Ek is so jammer om te lees van jou dogter se onaangename ondervindings met haar dikderm. Dit is essensieel dat julle so gou as moontlik 'n chirurg (snydokter) of 'n gastroënteroloog (dokter wat spesialiseer in die dermkanaal) konsulteer omdat jou dogter moontlik draaiing van die derm of ‘n obstruksie van die derm het, wat albei besonder gevaarlik kan wees indien dit nie reg behandel word nie.
Kontak dadelik een van bogenoemde spesialiste - jy behoort hulle in die telefoongids onder Mediese Spesialiste te vind - sodat jou dogter die korrekte behandeling so gou as mooontlik kan ontvang.
Sterkte vorentoe
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement