advertisement
Question
Posted by: Ilona | 2011/03/16

Dikderm

Ma se dikderm veroorsaak gereelde stoelgang wat lopend is. Sy eet nie gereeld soos sy moet nie bv. ontbyt wat belangrik is en drink gereeld sterk pille vir pyn vir ''rug en heup wat beseer is in ''n ongeluk. Wil weet wat die pille aan haar kan doen of dit ''n uitwerking op haar dikderm kan he.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Illona
Pynpille sal nie 'n loperige maag veroorsaak nie. Dit kan wees agv spastiese dikderm, of wanabsorbsie of 'n laktose allergie of so iets. Mens moet ook die stoelgang toets vir parasiete. Beste is eintlik dat 'n gastroenteroloog haar behoorlik evalueer vir chroniese diaree.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/17

Hallo Illona
Pynpille sal nie 'n loperige maag veroorsaak nie. Dit kan wees agv spastiese dikderm, of wanabsorbsie of 'n laktose allergie of so iets. Mens moet ook die stoelgang toets vir parasiete. Beste is eintlik dat 'n gastroenteroloog haar behoorlik evalueer vir chroniese diaree.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement