advertisement
Question
Posted by: winnie | 2011/03/04

dikderm

dokter my ma se maag gaan nie sy was by n dokter hy het haar gespuit maar niks het gebeur nie sy het al n enema gebruik maar hy het baie min gegaan jy kan dit nie eers noem nie nou het sy weer n enema gebruik hy het weer baie min gegaan maar baie wit slym dit klink nie vir my reg nie of sal dit so wees van die inflemassie in die derm baie dankie winnie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Winnie

Ek stel voor dat jou moeder 'n gastroenteroloog so gou as moontlik konsulteer, sodat 'n buik x-straal en kolonoskopie gedoen kan word. Dit is baie belangrik dat haar simptome van hardlywigheid baie goed ondersoek word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement