advertisement
Question
Posted by: Lucinda | 2009/08/04

Dikderm

Ek het erg krampe en pyn. Was by die ginekiloog(vir jaarlikse ondersoek) 2 weke terug wat bekommerd was oor my dikderm en my op ' n dieet gesit het. Ek volg die dieet, maar voel dit raak erger. Party dae is ek hardlywig en ander heeltemal die teen oorgestelde, daar was ook al vomering, darem baie ongereeld en vreeslik opgeblaas en winderig.
Moet ek bekommerd wees, nog rukkie uithou op dieet?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lucinda
Jy het dalk 'n spastiese dikderm of 'n infeksie in die dikderm - as jy bloederigheid of slym in jou stoelgang sien en koorsig voel, moet jy dalk jou dokter vra om jou na 'n gastroenteroloog te verwys, hulle moet dalk onder narkose kyk na die derm met 'n kolonoskopie. Bly in elk geval op die dieet. Jy kan ook probeer om by te sit Probiotika drie keer per dag en gebruik iets soos fibrogel orange saans - dit absorbeer oortollige vloeistof en help om stoelgang ook sag te hou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lorika | 2015/11/02

My dogter het vandag n spoel maag gehad en was later naar ook. Vreeslike pyn in haar buik. Ek het haar dr toe geneem. Hy het gese dis dikderm infeksie. Sy is nog so jong. Wat veroorsaak dit en wat kan ons doen sodat sy dit nie weer oorkom nie. Ekt vergeet om die dr te vra.

Reply to Lorika
Posted by: Anonymous | 2015/06/27

Ek het geweldige pyn in my buik. Dit voel asof daar n wind vassit. Daar is ook n drukking wat voel asof ek toilet toe moet gaan , dan is daar slegs n klein windtjie, die pyn bly daar. Ek is gewoond dat maag twee keer per dag gaan maar het gister oggend laas gegaan. Ek is 63 jaar oud en n man. Het nog nooit maag probleme gehad nie.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement