advertisement
Question
Posted by: wilma | 2008/11/12

Dikderm

Ek is 45j oud was vir g-scope vir dikderm vlg dr het ek spastiesedikderm, was vir 1 maand daarna ok ek kry pyne regoor my maag bly naar ek het nie juis n eetlus die, gebruik colofax
Kan dit my dikderm wees. het n mantelvliesbreuk was ook vir hist
8j terug het nog beide my eierstokke Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wilma
Spastiese dikderm gee opgeblasenheid, krampe, diaree of hardlywigheid maar nie gewoonlik naarheid nie. Naarheid kan van gastritis (maagslymvlies inflammasie) of gal refluks, of 'n infeksie wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Charlene Morkel | 2009/04/28

My dogter van 15 is sopas gediagnoseer met ' n spastiese dikderm.Ons weet dat onderliggende spanning deel is van die probleem en spreek dit reeds aan.Op watter manier kan ons ook haar eetplan aanpas?

Reply to Charlene Morkel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement