advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2010/09/14

dik gevoel in my keel

Ek was nou vir ''n week lank siek met verskriklike hoofpyne. My dokter het vir my Tramal 100mg gegee. EK het despiraat geraak en tot 3 pille op ''n slag gedrink vir die pyn. Van gister af was ek baie naar en het 2 keer gebraak. Vandag voel ek beter, maar ek het ''n snaakse dik gevoel in my keel, of ek bietjie moeliker as gewoonlik asem haal.

Kan dit van die Tramal wees of van die braking? My kop is nog steeds seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katryn
Jy het dalk nou bietjie ontsteking in jou keel van die braking. Wat dink die dokter is die oorsaak van jou kopsere? Het jy dalk enkefalitis gehad? As jy nekstyfheid het (nie jou ken op jou bors kan sit nie) en nog baie naar is of enige uitslag kry moet jy hom asb onmiddelik laat weet.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/14

Hallo Katryn
Jy het dalk nou bietjie ontsteking in jou keel van die braking. Wat dink die dokter is die oorsaak van jou kopsere? Het jy dalk enkefalitis gehad? As jy nekstyfheid het (nie jou ken op jou bors kan sit nie) en nog baie naar is of enige uitslag kry moet jy hom asb onmiddelik laat weet.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement