advertisement
Question
Posted by: sanet de jongh | 2012-07-18

dik bloed

more

ek wonder of dr my kan se wat is die oorsaak dat n mens se bloed so dik word dat n dok sukkel om meds is te kry en self terug te trek in die inspuitng. my bloeddruk is 107/87 en ek dink dis n normale bloedruk. ek het wel v.p. poferia en 35jaar oud.

is daar iets waarvoor ek moet uitkyk. ek sukkel baie met hoofpyne en het so ruk terug met laebleodruk gesukkel en is op skuldkierpille in n onaktiwe skildklier en waterpille. ek is baie jong om met dit te sukkel maar dis nou maar een van daai dinge.

as dr. my kan se wat is die oorsaak van dit sal ek baie bly wees

groete

sanet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sanet

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer, sodat hy jou vir Hughes Sindroom kan toets. Dit is 'n sindroom kompleks waar die bloed abnormaal dik en taai is. Pasiente presenteer algemeen met hormonale probleme en voedingsdefekte, as gevolg van swak surkulasie van hormone en nutriente. Jou hoofpyn kan as gevolg van te min suurstof in jou bloed. Jou onderaktiewe skildklier en hoofpyne kan direk verwant hou met hierdie sindroom.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rochelle Posthumus | 2012-10-01

ek is ook deur ''n Dr gese dat my bloe dik is en dat ek medikasie daarvoor moet gebruik, ek weet nie regtig wat dit behels nie<  ek is 28 jr oud en het 2 kinders, enige raad of hulp asseblief

Reply to Rochelle Posthumus
Posted by: sanet | 2012-07-25

baie dankie ek sal dokter toe gaan. Kan dit bloed klonte veroorsaak?

Reply to sanet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement