advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/09/17

Digestive Bran / Semels

Hi Doc, Ek was aanbeveel om semels te koop wat baie goedkoper uitwerk as die all bran cereals. Ek het ''n pak gekoop wat se " Digestive Bran"  - ek wil weet of ek dit net so met bv. yogurt kan eet of moet dit eers gekoop word saam met ander warm pap. Indien wel, kan u asb. vir my eenvoudige resepte stuur waarin ek dit kan gebruik bv. melk-/vrugteskommels wat lekker genoeg sal wees sodat die kinders ook van dit kan eet/drink vir ontbyt. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Linda
Jy kan nie "Digestive Bran" gebruik om gereeldheid aan te help i.p.v. die hoë-vesel ontbytgrane, MAAR onthou net dat mens net omtrent 1 eetlepel van die "Digestive Bran" per dag nodig het. Jy hoef dit nie te kook nie, maar moenie 'n hele bord eet nie want dit gaan jou spysverteringskanaal erg stimuleer! Sprinkel die eetlepel vol "Digestive Bran" bo oor jou jogurt of vrugte, of roer dit by 'n glas vars vrugtesap, of voeg dit by 'n lae-vet melkskommel. Kinders sal moontlik minder as 1 eetlepel per dag nodig hê (bv. 1-2 teelepels afhangende van die ouderdom van die kind). Begin ook met 'n kleiner porsie (bv. 1 t) en vermeerder dit geleidelik tot jy by 1 E uitkom, sodat jou vertering eers aan die hoë veselinname kan gewoond raak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: JeosseGrowl | 2011/02/13

Reply to JeosseGrowl
Posted by: eldermcyday | 2011/02/06

Reply to eldermcyday
Posted by: Bennie Tortoriello | 2011/01/25

Reply to Bennie Tortoriello
Posted by: Linda | 2010/09/17

Baie dankie, doc. ek waardeer die inligting baie, want ek sou sommer ''n koppie/halwe koppie van die ''digestive bran'' gebruik het en ook vir my kinders gegee dit. Hulle is maar 8 en 10 jaar oud.

Reply to Linda
Posted by: DietDoc | 2010/09/17

Beste Linda
Jy kan nie "Digestive Bran" gebruik om gereeldheid aan te help i.p.v. die hoë-vesel ontbytgrane, MAAR onthou net dat mens net omtrent 1 eetlepel van die "Digestive Bran" per dag nodig het. Jy hoef dit nie te kook nie, maar moenie 'n hele bord eet nie want dit gaan jou spysverteringskanaal erg stimuleer! Sprinkel die eetlepel vol "Digestive Bran" bo oor jou jogurt of vrugte, of roer dit by 'n glas vars vrugtesap, of voeg dit by 'n lae-vet melkskommel. Kinders sal moontlik minder as 1 eetlepel per dag nodig hê (bv. 1-2 teelepels afhangende van die ouderdom van die kind). Begin ook met 'n kleiner porsie (bv. 1 t) en vermeerder dit geleidelik tot jy by 1 E uitkom, sodat jou vertering eers aan die hoë veselinname kan gewoond raak.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement