advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2010/02/21

DIET PLAN

HI DOC. WAAR KAN MENS N ORDENTLIKE DIET PLAN KRY? EK HET NOU AL OP DIE WEB SITE ROND GESOEK EN OP N PAAR BASIESE DIETE AFGEKOM. MAAR EEN DIET WERK TOG NIE VIR ALMAL NIE? EK EN MY MAN KAN TOG NIE DIESELFDE DIET VOLG OM GEWIG TE VERLOOR NIE. EN N VROU WAT 1.64 LANK IS KAN TOG NIE DIESELFDE DIET MOET VOLG AS EEN VAN 1.86 WAT GROOTER GEBEENT IS NIE. SO WAAR GAAN GAAN MENS N DIET KRY WAT MEER SPESIFIEK IS VIR JOU LENGTE EN LIGGAAMS BOU IS? DIE BESTE SAL SEKER WEES OM N DIEETKUNDIGE TE GAAN SIEN, MAAR WAT GAAN DIT KOS PER SESSIE EN HOEVEEL KEUR GAAN MENS TERUG MOET GAAN? WAT DOEN N DIEETKUNDIGE ALLES VIR JOU EN HOE WERK DIT PRESIES? BAIE DANKIE VIR U HUL. KAREN

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karen
Indien jy en jou man albei 'n afsonderlike dieetvoorskrif nodig het, dan is die beste plan om wel 'n kliniese dieetkundige te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Julle sal moet vra hoeveel 'n individuele of 'n gesamentlike konsultasie gaan kos, as julle kontak maak met die dieetkundige in julle gebied. Sommige mediese fondse betaal ook vir besoeke aan dieetkundiges. Die dieetkundige sal 'n geskiedenis van elkeen kry (ouderdom, vlak van fisiese aktiwiteit, graad van oorgewig, enige bykomstige probleme soos verhoogde cholesterolvlakke, insulienweerstandigheid, gebruik van medikasies, ens), metings (gewig, lengte, ens) doen en dan vir elkeen 'n dieet uitwerk volgens julle behoeftes. Hoeveel keer julle sal moet terugkeer, hang af van hoe goed julle vorder. Bespreek ook gerus die gebruik van gereelde oefening met die dieetkundige, want daaglikse oefening help met gewigsverlies.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: KAREN | 2010/02/23

DANKIE X VIR JOU REPLY SAL BIETJIE DAARNA GAAN KYK.

Reply to KAREN
Posted by: X | 2010/02/23

I''ve bought a diet over the internet from a dietician based in Cape Town (I''m in Gauteng). It was a once-off fee of about R100 or R150 if I remember correctly (last year January, it might be more now), and it works well. One completes a questionnaire that the dietician sends, and according to your answers you get classified as a fast, medium or slow metabolizer. You then get a eating plan with recommendations and portion numbers and sizes specifically catering for YOU.
Google " betereet"  and go to the first website that are listed. (From previous experience, I''ve noticed that replies that contains " blatant"  references to websites gets removed from Health24 after a few hours, so I''m not going to post the web address here.)

Reply to X
Posted by: DietDoc | 2010/02/22

Beste Karen
Indien jy en jou man albei 'n afsonderlike dieetvoorskrif nodig het, dan is die beste plan om wel 'n kliniese dieetkundige te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Julle sal moet vra hoeveel 'n individuele of 'n gesamentlike konsultasie gaan kos, as julle kontak maak met die dieetkundige in julle gebied. Sommige mediese fondse betaal ook vir besoeke aan dieetkundiges. Die dieetkundige sal 'n geskiedenis van elkeen kry (ouderdom, vlak van fisiese aktiwiteit, graad van oorgewig, enige bykomstige probleme soos verhoogde cholesterolvlakke, insulienweerstandigheid, gebruik van medikasies, ens), metings (gewig, lengte, ens) doen en dan vir elkeen 'n dieet uitwerk volgens julle behoeftes. Hoeveel keer julle sal moet terugkeer, hang af van hoe goed julle vorder. Bespreek ook gerus die gebruik van gereelde oefening met die dieetkundige, want daaglikse oefening help met gewigsverlies.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement